Description
Leer watter aanpassings op jaareinde gedoen word en finalisering van rekeninge Aanpassings op Jaareinde- Waardevermindering
- Opgelope en Vooruitbetaalde Uitgawes
- Opgelope en Vooruitontvange Inkomste
- Oninbare Skulde enVoorsiening daarvoor
- Handels- enVerbruiksvoorraad Aansuiwerings
- Regstellings
- Terugskrywing van Aansuiwerings
- Afsluiting van die nominale rekeninge in die Grootboek om die wins/verlies vir die jaar te bereken
- Dokumente, Joernale, Oorboeking en Invloed op Rekeningkundige Vergelyking van die verskeie transaksies
- Opstel van die Na-Aansuiwerings en Na–Afsluitings Proefbalans





Reviews
There are no reviews yet.