Maak rekeningkunde 'n bietjie makliker!

Leer die basiese beginsels van boekhou en rekeningkunde.

Leer die basiese beginsels en stappe in die boekhou proses, vanaf transaksie tot die opstel van basiese Finansiƫle State.

Van Ons Produkte

17
module 1- handleiding

R99.00

buy now
29
Module 14 - Handleiding

R49.00

buy now

Blog

Lees ons blog om dieper in te gaan op geldsake...want finansiele welstand gaan nie net altyd oor syfers nie...

Hoekom RekJouReg Kies...

Kwalifikasie

Aanbieding deur iemand met 'n kwalifikasie in rekeningkunde.


Welstand

Verander jou verhouding met geld.



Ervaring

Aanbieding deur iemand met meer as 10 jaar praktiese ervaring in boekhouding.

Bekostigbaar

Lae pryse sodat almal hul finansiƫle welstand kan verander.


Beginsels

Fokus op die basiese beginsels om rekeningkunde werklik te verstaan.


Omgewingsvriendelik

Alles digitaal gelewer. Spaar koste, tyd en die planeet se hulpbronne.